|
U word vriendelik uitgenooi na die
huweliksbevestiging van
Mariza
dogter van Wimpie & Hanlie Taljaard
&
Piet
Seun van Piet & Geert Mosca
op
Saterdag 4 Desember 2010
om
16:00
Diens:
Gereformeerde Gemeente Bloemfontein Noord
Dealeweg
Dan Pienaar
Bloemfontein |
Onthaal:
Kopano Nokeng
Roodewal
Bloemfontein |
|
|
|
RSVP
Maandag 15 November 2010
Mariza : 082 405 8565 |
Kinders & Metgeselle per uitnodiging
Kontantkroeg |
|